| Modulekode | ACH 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Tydens die tweede semester van die program volg die studente voorgeskrewe akademiese modules by die universiteite waaraan hulle toegewys is en doen internskappe by plaaslike menseregteorganisasies, indien so vereis. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Sentrum vir Menseregte |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App